
APK Grootfontein
Die gemeenteportaal vir die tien wyke. Gesinne, lidmate, ouderlinge en diakens — net nadat jy inteken.
Een tik op die ikoon maak die portaal oop. Jy teken een keer in; daarna onthou die foon jou.
Maak die blaaier se kieslys oop en kies “Voeg by tuisskerm” of “Installeer toepassing”.